IN THE NEWS
SABOV GE-HERSTRUKTUREERD – SABOV RESTRUCTURED
Die Bestuur van die SADF Bosoorlog Veterane (SABOV) wil graag hiermee al sy huidige gewaardeerde lede ‘n geseënde en voorspoedige 2013 toewens.…
Die kopwonde wat ‘n psigiater in die Grensoorlog moes dokter (Sien jy daardie boom!)
Die weermag se laaste konvooi pantsermotors ry ná 13 jaar van die Grensoorlog op 30 Augustus 1988 uit Angola oor die Kavango-rivier. Wat sou vir…
Malan as offisier en ‘gentleman’ onthou
PRETORIA. – ’n Offisier en ’n gentleman, al was hy maar soms goed bekonkeld.
Dít is hoe eertydse makkers en vriende oudgenl. Magnus Malan…
Genl Magnus Malan sterf
Genl. Magnus André De Merindol Malan (79), gewese hoof van die weermag en minister van verdediging in die era van oudpres. PW Botha, is vanoggend…
Tree aan vir oorlog!
’n Mens het nog skaars die laaste note van sy baie suksesvolle musiekspel Ons vir jou hoor wegsterf, of Deon Opperman is terug in die Staatsteater…
TREE AAN! Die splinternuwe Grensoorlog Musiekspel
PACKED HOUSE PRODUCTIONS
Ons bring in 2011 vir jou TREE AAN! – Die splinternuwe Grensoorlog Musiekspel
Aanhangers van Deon Opperman se…
‘Muur gedenk dié wat vandag opoffer’
Dié muur is gebou om in die toekoms generasies te help onthou dat soveel Suid-Afrikaners hul lewe en hul vandag opgeoffer het sodat ons ’n môre…
‘Ek is nou gatvol van huil’
Angola se riviere voed die lewe, maar is dikwels ook landmerke van die dood.
So was dit by die samevloei van die Cuito- en die Cuanavale-rivier,…
‘Miskien het God besluit die brug moes nie val nie’ (deel 2)
By die brug oor die Cuito-rivier rapporteer genl.maj. Roland de Vries aan genl. Jannie Geldenhuys: “Ons het Cuito Cuanavale gevat uit ’n…
‘Oudsoldate se pelgrimstog op soek na innerlike vrede’ (deel 1)
’n Uitspanplek onder twee groot, ou kremetartbome naby Naulila in die Chetequera-gebied in die suide van Angola sal voortaan deur ’n groep…
BOOKS
Die kopwonde wat ‘n psigiater in die Grensoorlog moes dokter
Book Title: Die kopwonde wat 'n psigiater in die Grensoorlog moes dokter
Author: Anthony Feinstein
Publisher: Tafelberg
A young doctor is…
Die Bosoorlog deur die oë van ‘n Kavango
Book Title: Skadus in die sand – ’n Koevoet spoorsnyer se verhaal van ’n insurgensie oorlog
Author: Sisingi Kamongo
Publisher: 30 DEGREES…
New Book: Ag man dit “was” lekker in die Army
Die boek is beskikbaar by www.crink.co.za of kan by Danie Matthee.
E-Pos: danie.matthee@lanxess.com
Date: 18 October…
“Jam Stealer” (Special Forces). New book by Peet Coetzee
SPECIAL FORCES “JAM STEALER” Author - PEET COETZEE
Second Edition, First printing May 2009
EAN-13 Number 978- 0- 620- 43564- 2
Publisher/…
Geskiedenis vir ‘n nuwe geslag wat vrae stel (Die Roem en die Rou)
Tussen 1982 en 1985 het dr. At van Wyk, ’n historikus van Pretoria, twee boeke geskryf waarin hy die verhale vertel het van soldate van die…
Nuwe boek: “DIE WAT GEWEN HET” deur Genl Jannie Geldenhuys
Die wat gewen het – feite en fabels van die bosoorlog deur Jannie Geldenhuys. Litera Publikasies (338pp.) Genl. Jannie Geldenhuys, voormalige hoof…
Die Bosoorlog deur die oë van ’n Kavango
Shorty, of Sisingi Kamongo, die Kavango-spoorsnyer wat sy storie – handgeskryf, in ’n skooloefeningboek – aan die skrywer oorhandig het. Hy het…
Old Boys Net
Looking to share some information, sell or buy something then Old boys net is for you.
Please use the Contact us form to send us a message with the item or service you would like to list here. Clearly state in the Subject Line that you are enquiring about “OLD BOYS NET” Please remember to include your name, contact details, information about them item and any other info you think a Sabov member will be interested in, in the comment area.





